WINERY WASTE REMOVAL

Wine Lees

Brenn-O-Kem took the decision in 1995 to expand our offering by providing a service to the wine industry to purchase all wine lees and raw tartrates, which is often a difficult and costly exercise for cellars to dispose of. In addition, Brenn-O-Kem purchases grape seeds and skins from selected cellars in the wine industry.

Our Worcester Branch, Wine Lees Plant, offers the service of handling your winery waste removal. We will arrange collection and removal of your wine lees. Please use the following points below as a guide for your wine lees:

  • Wynmoerslik(WMS) is die bewoording vir alle prut, gis, stabilisasie- en bentonietmoer in ‘n alkohol medium. Prutmoer moet uitgegis wees, en alle tipes wynmoer kan gemeng wees.
  • Uitgesluit by WMS is tenk waswater, caustic water en vloer waswater.
  • Enige wynmoer wat besmet is met sintetiese wynsteensuur sal geweier word.
  • Vermy water te alle tye, want water verhoog die pH en verdun die alkohol en verwyder sodoende die beskerming van die wynmoerslik. Verder verhoog dit die vervoerkoste en dit kos meer energie om die alkohol uit te stook.
  • Die WMS kan verder beskerm word deur die pH te verlaag met swawelsuur, of om Metabisulfiet (META) by te voeg.
  • Vry swawel vlakke (FSO2) moet aangepas word tot bo 40 dpm en pH moet verkieslik onder 4,0 wees.
  • Swawelsuur is natuurlik baie gevaarlik om mee te werk, maar dit is die beste preserveermiddel beskikbaar vir WMS. Volg asseblief altyd die veiligheids voorskrifte vir die hantering van swawelsuur.
  • WMS tenke kan toegerus word met roerders om vaste stowwe in suspensie te hou, sodat dit makliker kan pomp.
  • Elke vrag sal vroegtydig bevestig word,sodat pompe en pype gereed kan wees as vragmotor opdaag. Dit help ook om WMS te meng/roer voordat vragmotor kom om die laaiproses te vergemaklik.
  • WMS met alkohol inhoud kleiner as 5% A/V sal geen betaling ontvang nie, maar WMS met alkohol inhoud bokant 10% A/V sal premie ontvang.
  • Bespreek vragte vroegtydig.

We also remove grape pomace and wine stone.

Please contact Maryka Marais on 023 342 0817 or email wlp@brenn-o-kem.co.za if you would like us to assist you with removal of your winery waste.

EXTRACTION

Extraction facilities include water and ethanol extracts. We also have a vacuum drier to dry extracts. We are able offer extraction services to the nutraceutical and health food industries, can source the raw materials or you can supply us with your raw materials and we are open to any suggestions as we have a wide range of expertise and experience.

Comments are closed.